Stay up to date with HerdTrack
Articles
New hardware for efficient livestock management
Do you sometimes feel like no one understands the unique challenges on your farm? What if you heard that HerdTrack is developing new hardware and technology to adapt to the diverse and unique conditions livestock farmers face? The core of HerdTrack’s success lies in...
HerdTrack at NAMPO 2026
NAMPO 2026 provided an excellent opportunity for us to build trust with farmers. Our main focus was introducing HerdTrack as a long-term partner that offers sustainable growth, reliable support and practical solutions for livestock producers. Benitta Erlank, our sales...
HerdTrack’s new software features: information that converts to insight
HerdTrack's hardware is tough – built for farm conditions. The accompanying software is valuable – for livestock monitoring, livestock management and traceability. This farm-proof hardware is solar-powered and linked to intelligent software that converts information...
Grain farmers and HerdTrack: bringing the point home, not the combine to the kraal
HerdTrack is a livestock management system that makes counting and monitoring your animals fast and simple. We were recently at the VKB Bieliemielie Festival in Reitz and received many questions from grain farmers trying to connect the dots—or perhaps rather, trying...
Biosecurity in the spotlight: Livestock absent from Nampo 2026, but HerdTrack is there
The annual NAMPO Harvest Day in Bothaville is the gathering place for South Africa’s agricultural industry and the entire value chain. As the largest and most influential agricultural show in the southern hemisphere, it attracted a record number of 87,191 visitors in...
Join the herd: HerdTrack partners with farmers on their journey
When a new year begins, farmers do not think in terms of resolutions and plans that stay on paper. You think about your herd, practical systems that must work, and partners you can call when something does not make sense. The choice of a livestock management system is...
“You can’t manage what you can’t see”:
A farmer explains how HerdTrack works on his farm SP Smith farms with Bovelder cattle in the Bethal district of Mpumalanga. After searching a long time for a management system that’s accurate, he finally found HerdTrack. What convinced him was how practical the system...
The impact of HerdTrack’s software is loud and clear
Farmers who’ve seen HerdTrack in action know how quickly its hardware proves its worth. A scanner, powered by a solar panel, reads RFID ear tags as animals pass – taking the guesswork out of counting and movement monitoring. It’s simple, rugged, and built for farm...
Stop guessing – let’s start demonstrating
When it comes to new technology, many farmers remain hesitant. It’s one thing to hear what a system can do; it’s something completely different to see and experience it for yourself. That’s why HerdTrack offers free on-farm demonstrations – practical tests of both the...
Livestock management recipe for success: The matchbox rule and HerdTrack
Every farm has its own challenges, but there are certain golden rules that have been passed down through the generations. One of these is the well-known “matchbox rule”: a farmer who goes to shake his matchbox at the cattle stations every day is a farmer who knows...
Artikels
Nuwe hardeware vir doeltreffende veebestuur
Voel jy soms asof niemand die unieke uitdagings op joú plaas verstaan nie? Wat as jy sou hoor dat HerdTrack nuwe hardeware en tegnologie ontwikkel om by veeboere se verskillende (en unieke!) plaasomstandighede aan te pas? Die kern van HerdTrack se sukses lê in die...
HerdTrack by NAMPO 2026
NAMPO 2026 was vir ons ’n uitstekende geleentheid om vertroue by boere te bou. HerdTrack se fokus was om die stelsel aan boere bekend te stel as ’n langtermynvennoot wat groei, ondersteuning en praktiese oplossings vir veeboere bied. Benitta Erlank, ons...
HerdTrack se nuwe sagteware-funksies: inligting wat omskakel na insig
HerdTrack se hardeware is hard – gebou vir plaasomstandighede. Die saameenlopende sagteware is waardevol – vir veemonitering, veebestuur en naspeurbaarheid. Hierdie plaasbestande hardeware word aangedryf deur sonkrag en is gekoppel aan intelligente sagteware wat...
Graanboere en HerdTrack: bring die kloutjie by die oor; nie die stroper by die kraal.
HerdTrack is ʼn veebestuurstelsel wat die tel en monitering van jou diere vinnig en eenvoudig maak. Ons was onlangs by die VKB Bieliemieliefees in Reitz en het baie vrae van graanboere ontvang wat probeer om die kloutjie by die oor te bring – of dalk eerder die...
Biosekerheid in die kollig: vee nie by Nampo 2026, maar HerdTrack is daar.
Die jaarlikse NAMPO Oesdag in Bothaville is lankal nie meer net 'n kuierplek vir mielieboere nie; dit is die bymekaarkomplek van Suid-Afrika se landboubedryf en waardeketting in geheel. As die grootste en mees invloedryke landbouskou in die suidelike halfrond, het dit...
Word deel van die trop: HerdTrack stap ʼn pad saam met boere
Wanneer ’n nuwe jaar aanbreek, dink boere nie aan voornemens en planne wat op papier bly nie. Jy dink aan jou kudde, praktiese stelsels wat moet werk, en vennote wat jy kan bel as iets nie sin maak nie. Die keuse van ’n veebestuurstelsel word dus deur ’n langtermyn...
“Jy kan nie bestuur wat jy nie kan sien nie”:
ʼn boer vertel hoe HerdTrack op sy plaas werk SP Smith boer in die Bethal-distrik van Mpumalanga met Bovelder-beeste. Hy het lank gesoek na ’n bestuurstelsel wat akkuraat en betroubaar is, en het uiteindelik HerdTrack gevind. Wat sy keuse onderskei, is die stelsel wat...
Die impak van HerdTrack se sagteware is hard en duidelik
Boere wat HerdTrack al in aksie gesien het, weet hoe vinnig die hardeware sy waarde bewys. ’n Skandeerder, aangedryf deur ’n sonpaneel, lees RFID-oorplaatjies wanneer diere verby beweeg – wat die raaiwerk uit vee-tel en vee-monitor haal. Dit is eenvoudig en gebou vir...
Die tyd vir wonder is verby – jy kan n demonstrasie op jóú plaas kry
Wanneer dit by nuwe tegnologie kom, bly baie boere huiwerig. Dis een ding om te hoor wat ’n stelsel kan doen; dit is iets heeltemal anders om dit self te sien en beleef. Daarom bied HerdTrack gratis plaas-demonstrasies aan – praktiese toetse van die hardeware én...
Veebestuur-wenresep: vuurhoutjieboksie-reël en HerdTrack
Elke plaas het sy eie uitdagings, maar daar is sekere goue reëls wat deur die geslagte oorgedra word. Een daarvan is die bekende “vuurhoutjieboksie-reël”: ’n boer wat elke dag sy vuurhoutjieboksie by die veeposte gaan skud, is ’n boer wat weet wat in sy kudde aangaan....
