by JakeMedia | Jun 24, 2026 | Afrikaans
Voel jy soms asof niemand die unieke uitdagings op joú plaas verstaan nie? Wat as jy sou hoor dat HerdTrack nuwe hardeware en tegnologie ontwikkel om by veeboere se verskillende (en unieke!) plaasomstandighede aan te pas? Die kern van HerdTrack se sukses lê in die...
by JakeMedia | May 28, 2026 | Afrikaans
NAMPO 2026 was vir ons ’n uitstekende geleentheid om vertroue by boere te bou. HerdTrack se fokus was om die stelsel aan boere bekend te stel as ’n langtermynvennoot wat groei, ondersteuning en praktiese oplossings vir veeboere bied. Benitta Erlank, ons...
by JakeMedia | Apr 21, 2026 | Afrikaans
HerdTrack se hardeware is hard – gebou vir plaasomstandighede. Die saameenlopende sagteware is waardevol – vir veemonitering, veebestuur en naspeurbaarheid. Hierdie plaasbestande hardeware word aangedryf deur sonkrag en is gekoppel aan intelligente sagteware wat...
by JakeMedia | Mar 13, 2026 | Afrikaans
HerdTrack is ʼn veebestuurstelsel wat die tel en monitering van jou diere vinnig en eenvoudig maak. Ons was onlangs by die VKB Bieliemieliefees in Reitz en het baie vrae van graanboere ontvang wat probeer om die kloutjie by die oor te bring – of dalk eerder die...
by JakeMedia | Feb 16, 2026 | Afrikaans
Die jaarlikse NAMPO Oesdag in Bothaville is lankal nie meer net ‘n kuierplek vir mielieboere nie; dit is die bymekaarkomplek van Suid-Afrika se landboubedryf en waardeketting in geheel. As die grootste en mees invloedryke landbouskou in die suidelike halfrond,...
by JakeMedia | Jan 5, 2026 | Afrikaans
Wanneer ’n nuwe jaar aanbreek, dink boere nie aan voornemens en planne wat op papier bly nie. Jy dink aan jou kudde, praktiese stelsels wat moet werk, en vennote wat jy kan bel as iets nie sin maak nie. Die keuse van ’n veebestuurstelsel word dus deur ’n langtermyn...